Jeremia 50:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Israel is ’n rondgejaagde skaap wat die leeus weggedrywe het; eers het die koning van Assur hom opgeëet, en nou ten laaste het Nebukadrésar, die koning van Babel, sy gebeente afgeknaag.

Jeremia 50

Jeremia 50:8-26