2 Samuel 19:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daardie dag het die oorwinning vir die hele volk ’n roubedryf geword, omdat die volk dié dag hoor sê het: Die koning is bedroef oor sy seun.

2 Samuel 19

2 Samuel 19:1-3