1 Samuel 15:34-35 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

34. Daarna gaan Samuel na Rama, en Saul het opgegaan na sy huis, na Gíbea van Saul.

35. En Samuel het Saul tot die dag van sy dood nie meer gesien nie, want Samuel het getreur oor Saul; en die Here het berou gehad dat Hy Saul koning gemaak het oor Israel.

1 Samuel 15