1 Samuel 16:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

DAARNA sê die Here aan Samuel: Hoe lank sal jy treur oor Saul, terwyl Ek hom verwerp het om koning te wees oor Israel? Vul jou horing met olie en gaan heen: Ek stuur jou na Ísai, die Betlehemiet, want Ek het onder sy seuns vir My ’n koning uitgesoek.

1 Samuel 16

1 Samuel 16:1-10