Spreuke 7:26-27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

26. Baie is al op haar kerfstok. Sy het al talle sterk mans so laat ondergaan.

27. Haar huis is die kortpad na die doderyk, die voorportaal van die dood.

Spreuke 7