Spreuke 6:10-12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

10. Nog ’n bietjie verder slaap, nog ’n bietjie lê en sluimer, nog ’n bietjie hande gevou lê om uit te rus.

11. Skielik oorval die armoede jou soos ’n struikrower. ’n Tekort aan kos oorrompel jou soos ’n gewapende dief.

12. ’n Nikswerd mens en ’n mens vol onregverkoop altyd leuens.

Spreuke 6