Spreuke 29:13-15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

13. ’n Arm mens en sy onderdrukkerhet een ding in gemeen:Die Here gee aan al twee die lewenslig.

14. ’n Koning wat armes billik behandel in die regspraak, sal lank regeer.

15. ’n Pak slae en ’n teregwysing bring wysheid. ’n Kind wat aan homself oorgelaat is, steek sy ma in die skande.

Spreuke 29