Spreuke 28:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wie eerlike mense wegrokkel na die verkeerde pad, sal in sy eie strik trap. Mense wat onberispelik lewe, sal goeie dinge erf.

Spreuke 28

Spreuke 28:6-20