Spreuke 24:8-11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

8. Iemand wat altyd sit en beplan om kwaad te doenword ’n knoeier genoem.

9. Die knoeiery van die dwaas is sonde. Almal verag spotters.

10. As jou knieë knak wanneer die krisis opduik, is jou krag maar baie min.

11. Red die mense wat onskuldig na die galg toe gesleep word. Hulle sal doodgemaak word as jy nie keer nie.

Spreuke 24