Spreuke 24:26-29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

26. Eerlike antwoorde is soos ’n soen op die mond.

27. Maak eers buite regen bewerk jou landerye. Daarna kan jy jou huis bou.

28. Moenie teen iemand getuig as hy jou nie rede daarvoor gegee het nie. Moenie mense mislei met wat jy sê nie.

29. Moenie sê nie: “Soos hy aan my gedoen het, sal ek aan hom doen. Ek sal hom in gelyke muntterugbetaal.”

Spreuke 24