Spreuke 23:33-35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

33. Jy sien dan vreemde dinge en jou gedagtes is verward.

34. Dit voel of jy rondsteier soos ’n matroos op see, of op ’n seilboot rondslinger.

35. Jy redeneer by jouself: “Hulle het my geslaan en ek het nie seergekry nie! Ek weet nie eers dat hulle my geslaan het nie. Wanneer ek wakker word,sal ek iets gaan soek wat ek kan drink.”

Spreuke 23