Spreuke 23:26-28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

26. My seun, maak jou hart vir my oop en volg my voorbeeld na.

27. ’n Sedelose vrou is soos ’n diep waterkuil. ’n Verleidster is soos ’n put waaruit jy nie kan kom nie.

28. Sy sit en wag vir haar prooi soos ’n rower. Sy soek na iemand om te oorreed tot ontrouheid aan sy vrou.

Spreuke 23