Spreuke 2:16-18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

16. Die wysheid sal jou weghouuit die kloue van ’n slegte vrou. Dit sal jou spaar van die verleidelike woorde van ’nvreemde vrou.

17. Sy het haar man gelos en vergeet van haar belofte aan haar God.

18. Haar huis is die kortpad na die dood. Haar weg eindig tussen die dooies.

Spreuke 2