Spreuke 2:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. My seun, luister mooi na wat ek vir jou sê. Bewaar wat ek vir jou leer.

2. Spits jou ore vir die wysheid. Span jou in om dit te verstaan.

Spreuke 2