Spreuke 18:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. ’n Mens wat hom eenkant hou, lewe net vir homself.Hy het ’n afkeer aan gesonde oordeel.

2. ’n Dwaas het geen erg aan insig nie. Hy stel net daarin belang om sy eie opinie bekend te maak.

Spreuke 18