Spreuke 17:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Iemand wat bakleierig is, hou van sonde. Iemand wat arrogant is, soek sy eie ondergang.

Spreuke 17

Spreuke 17:11-26