Spreuke 17:10-13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

10. Een teregwysing bereik meer by ’n verstandige mens as 100 houe oor die rug van ’n dwaas.

11. Hulle wat daarop uit isom kwaad te doen, veroorsaak rebellie. Hulle sal genadeloos gestraf word.

12. Dis beter om ’n beer teë te kom wat van kleintjies beroof is, as om ’n dwaas met sy sotheid te konfronteer.

13. As jy goed met kwaad vergeld,sal kwaad nooit uit jou huis verdwyn nie.

Spreuke 17