Spreuke 13:24-25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV) Hy wat sy seun nie dissipline leer nie, het hom nie regtig lief nie. As hy hom liefhet, sal hy hom dissiplineer.