Spreuke 13:15-17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

15. Mense het respek vir iemand wat goeie insig het. ’n Onbetroubare mens loop ’n pad van vernietiging.

16. ’n Verstandige mens dink voor hy iets doen. Dwase mense verkondig hulle dwaasheidaan die wêreld.

17. ’n Onbetroubare boodskapper kry moeilikheid. ’n Gesant wat jy kan vertrou,bring voorspoed.

Spreuke 13