Spreuke 13:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. ’n Wyse seun laat sy pa toe om hom reg te help. Een wat met alles spot, steur hom nie eens aan dreigemente nie.

2. Wat ’n mens sê, kan goeie dinge vir jou bring. Hulle wat afvallig is, soek net na geweld.

Spreuke 13