Sagaria 9:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Dit is die boodskap van die Here teen die land Gadrak en die stad Damaskus, want die oë van alle mense, ook die volk van Israel, is op die Here.

2. Oordeel is seker vir Hamat, naby Damaskus, en vir die stede van Tirus en Sidon ook al is hulle ook hoe slim.

Sagaria 9