Sagaria 4:12-14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

12. Wat beteken die twee olyftakke wat goue olie deur twee goue pype laat stroom?”

13. “Weet jy nie?” het hy gevra. “Nee, Meneer,” het ek geantwoord.

14. Toe sê hy vir my: “Hulle verteenwoordig die twee gesalfdes wat by die Here van die hele aarde staan.”

Sagaria 4