Sagaria 13:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As iemand weer begin profeteer, sal sy eie pa en ma vir hom sê: ‘Jy mag nie lewe nie, want jy het leuens in die Naam van die Here geprofeteer.’ Dan sal sy eie pa en ma hom doodsteek.

Sagaria 13

Sagaria 13:2-7