Romeine 9:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit hang dus nie van ons af of ons God se belofte ontvang nie. Ons kan dit nie toe-eien deur dit te begeer of ons daarvoor in te span nie. Dit hang af van God se ontferming.

Romeine 9

Romeine 9:10-23