Romeine 3:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Beteken dit dan enigiets besonders om ’n Jood te wees? Of hou die besnydenis enige voordeel in?

2. Inderdaad! Dit hou baie voordele in. Die belangrikste is die feit dat God sy openbaring aan die Jode toevertrou het.

Romeine 3