Romeine 14:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom, kom ons neem ons voor om so op te tree dat ons nie ons medegelowiges sal laat struikel of dinge vir hulle moeilik maak nie.

Romeine 14

Romeine 14:12-20