Romeine 11:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy is die bron van alles. Alles bestaan deur sy krag, en alles is op Hom gerig. Aan Hom behoort die heerlikheid vir altyd en altyd. Amen.

Romeine 11

Romeine 11:35-36