Romeine 10:4-6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

4. Christus is immers die eindbestemming van die wet sodat elkeen wat in Hom glo, vrygespreek kan word.

5. Moses skryf soos volg omtrent die moontlikheid om jou saak met God reg te maak: “Wie die vereistes van die wet nakom, sal daardeur lewe.”

6. Maar die vryspraak wat ’n mens kry deurdat jy glo, se boodskap is: “Jy hoef nie in jou hart te wonder: ‘Wie sal na die hemel opklim’ – dit wil sê om Christus na die aarde toe te bring om jou te help, of:

Romeine 10