Romeine 10:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Broers en susters, die intense verlange van my hart en my gebed tot God is dat my volk verlos sal word.

2. Ek kan getuig hoeveel hulle hulle vir God beywer, maar hierdie ywer is sonder die regte insig.

Romeine 10