Rigters 4:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Ná Ehud se dood het die Israeliete weer begin doen wat verkeerd is vir die Here.

2. Die Here het hulle uitgelewer aan die mag van Jabin. Hy was die Kanaänitiese koning in Hasor. Die aanvoerder van sy leër was Sisera van Garoset-Gojim.

Rigters 4