Rigters 3:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het die Moabiete aangeval en omtrent 10 000 van hulle sterk en goeie soldate doodgemaak. Niemand kon wegkom nie.

Rigters 3

Rigters 3:23-31