Wanneer hulle pa’s of broers by ons kom beswaar maak, sal ons vir hulle sê: ‘Julle moet tog verstaan. Ons kon nie genoeg vroue vir hulle in die hande kry toe ons teen Jabes-Gilead gaan oorlog maak het nie. Julle het nie die eed gebreek nie, want julle het nie doelbewus julle dogters vir hulle gegee nie.’”