Rigters 21:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het tussen die inwoners van Jabes-Gilead 400 meisies gekry wat nog nooit met ’n man geslagsgemeenskap gehad het nie. Die soldate het hulle saamgebring na die kamp by Silo in Kanaän.

Rigters 21

Rigters 21:5-13