Rigters 20:41 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die Israeliete hulle begin aanval, het die Benjaminiete paniekerig geword, want hulle het besef dat ’n katastrofe hulle getref het.

Rigters 20

Rigters 20:36-44