Rigters 18:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Bly stil,” het hulle vir hom gesê. “Hou jou mond! Kom saam met ons dat jy ons raadgewer en priester kan wees. Wat is vir jou beter: om een man se priester te wees of om ’n priester te wees vir al die mense van ’n stam in Israel?”

Rigters 18

Rigters 18:16-26