Rigters 18:11-13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

11. Van die Daniete het 600 geoefende soldate toe uit Sora en Estaol vertrek.

12. Hulle het opgetrek en kamp opgeslaan wes van Kirjat-Jearim in Juda. Dit word vandag nog Magane-Dan genoem.

13. Van daar het hulle deur die heuwels van Efraim getrek en by Miga se huis uitgekom.

Rigters 18