Rigters 13:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die vrou het vir haar man gaan vertel: “Daar het ’n man van God na my toe gekom. Dit was vreeslik. Hy het gelyk of hy ’n engel van God kan wees. Ek het nie vir hom gevra waar hy vandaan kom nie. Hy het ook nie vir my gesê wie hy is nie.

Rigters 13

Rigters 13:1-9