Rigters 11:39-40 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

39. Aan die einde van die twee maande het sy teruggekom na haar pa toe. Hy het met haar gemaak soos hy belowe het. Sy het nooit aan ’n man behoort nie. Dit het in Israel ’n instelling geword

40. dat die Israelitiese meisies elke jaar vir vier dae lank oor die dogter van Jefta die Gileadiet treur.

Rigters 11