Rigters 11:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy het vir hom gesê: “Pa, jy het ’n gelofte aan die Here gemaak. Doen met my wat Pa beloof het. Die Here het vir Pa ’n oorwinning oor jou vyande, die Ammoniete, gegee.”

Rigters 11

Rigters 11:31-40