Psalms 97:4-6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

4. Sy weerligte verlig die wêreld.Die aarde sien dit en bewe.

5. Berge smelt soos was voor die Here,voor die Here van die hele wêreld.

6. Die hemele verkondig sy geregtigheid;elke volk sien sy heerlikheid.

Psalms 97