Psalms 95:8-11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

8. Moenie julle harte verhardsoos destyds by Meriba,soos by Massa in die woestyn nie.

9. Daar het julle voorouers My beproef, My getoets,al het hulle my werke gesien.

10. 40 jaar lank het Ek ’n afkeer gehad aan hierdie geslag,en Ek het gesê: “Dis ’n volk wat ontrou bly.Hulle ken nie my paaie nie.”

11. In my toorn het Ek ’n eed afgelê:“Hulle sal my ruspleknie binnegaan nie.”

Psalms 95