Psalms 95:7-9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

7. Hy is ons God en ons is sy volk,die skape onder sy sorg.Ag, dat julle vandag na Hom sal luister!

8. Moenie julle harte verhardsoos destyds by Meriba,soos by Massa in die woestyn nie.

9. Daar het julle voorouers My beproef, My getoets,al het hulle my werke gesien.

Psalms 95