Psalms 94:21-23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

21. Hulle span saam teen regverdiges,veroordeel onskuldiges tot die dood.

22. Maar die Here is my toevlug;my God is ’n rots waar ek kan skuil.

23. Hy sal hulle sondes vergeld,hulle vernietig oor hulle boosheid.Die Here ons God sal hulle uitwis.

Psalms 94