Psalms 92:7-10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

7. Net ’n onkundige sal dit nie weet nie!Net ’n dwaassal dit nie verstaan nie!

8. Die goddeloses floreer soos onkruid,en boosdoeners woeker met sukses;tog sal hulle vir goed vernietig word.

9. Maar U is hoog verhewe.U, Here, bestaan vir ewig.

10. Maar u vyande, Here,u vyande sal sekerlik vergaan.Alle boosdoeners sal verstrooi word.

Psalms 92