Psalms 92:2-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. Dit is goed om die Here te dank,om u Naam te loof, Allerhoogste;

3. om soggens u goedheid aan te kondig,en in die aand u getrouheid,

4. met snaarinstrumente,met die harp en die begeleiding met die lier.

Psalms 92