Psalms 89:30-33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

30. Ek sal ’n opvolger vir altyd bepaal;sy troon sal wees sonder einde,so lank as wat die hemel bestaan.

31. Maar as sy seuns my gebooie nalaaten nie in my weë wandel nie,

32. as hulle nie my bepalings navolg,nie my bevele gehoorsaam nie,

33. dan sal Ek hulle eiesinnigheid straf,hulle oortredings swaar bestraf.

Psalms 89