2. Here, God van my verlossing,dag en nag roep ek tot U.
3. Luister tog nou na my gebed;hoor my hulpgeroep.
4. Want my lewe is vol ellende,en die dood kom al nader.
5. Ek word getel saam met diéwat op pad is na die graf.Ek het geword soos ’n sterk manmet geen krag meer oor nie.
6. Ek word saam met dooies getel,saam met gesneuweldes in die graf,hulle vir wie U nie meer onthou nie,wat afgesny is van u versorging.