Psalms 88:11-15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

11. Is u wonders vir die dooies bestem?Staan dooies op om U te loof? Sela

12. Word u liefde in die graf verkondig,en u trou in die plek van verderf?

13. Is u wonders bekend in die donkerte,u regverdigheid in die plek van vergetelheid?

14. Maar ek roep na U om hulp, Here.Elke oggend is my gebed voor U.

15. Here, waarom verstoot U my?Waarom draai U weg van my?

Psalms 88