Psalms 82:4-6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

4. Bevry die armes en die behoeftiges;verlos hulle uit die greepvan goddelose mense.

5. Maar hulle weet nie en verstaan nie.Hulle lewe in duisterterwyl die fondamente van die aarde skud.

6. Ek het wel gesê: ‘Julle is gode,seuns van die Allerhoogste.’

Psalms 82