Psalms 80:18-20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

18. Versterk die man aan u regterhand,die mensekindwat U vir Uself grootgemaak het.

19. Dan sal ons U nie weer verlaat nie.Laat ons herlewe,dan sal ons weer u Naam aanroep.

20. O Here, God die Almagtige, herstel ons tog.Laat u guns weer oor ons skynsodat ons gered kan word.

Psalms 80